Dana View Studio Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A. Ferroxstraat 67, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dana View Studio Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se erf in Danabaai, Mosselbaai. Die woonstel bied 'n privaat ingang en veilige parkeerplek aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.
Die oopplan-area het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n ook gratis WiFi.
Braaigeriewe met ' n pragtige see-uitsig is beskikbaar.
Danabaai bied aktiwiteite soos stap, voetslaan en watersport en daar is verskeie diere, voëls, fynbos en wildritte.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- A. Ferroxstraat 67, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Dana View Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A. Ferroxstraat 67, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18