Das Kleine Wunder B&B

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mike B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Really enjoyed our stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netjies, vriendelik en behulpsame personeel. Ontbyt uit die boonste rak. Baie lekker tuiste. Geraasloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Beveel verblyf aan. Baie lekker gebly, ontbyt gee so hupstoot vir 'n besige dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
1 nag
5.0
Mei 2025

Net oorslaap. My kind sê julle is die beste en wil net by julle tuisgaan as hy Centurion toe gaan vir klas draf by Open Window.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita J
1 nag
5.0
Apr 2025

Een nag se oorslaap was genoeg om te besluit om julle elke keer te gebruik. Ek het vir my kind die plekkie geboek want hy moet elke 2de week College bywoon in Centurion. Hy kan nie uitgepraat raak oor die blyplek en die uitstekende diens wat hy ontvang het nie. Ek kon met 'n geruste hart gaan slaap want my kind was gelukkig en veilig. Baie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Das Kleine Wunder B&B
Baie dankie vir die terugvoer. So bly as jy gerus kan voel.

Nadia D
1 nag
5.0
Feb 2025

Hulle is altyd vriendelik, kamers skoon, en goed uitgelee vir iemand wat reis vir. Hulle is altyd vriendelik, kamers skoon, en goed uitgelee vir iemand wat reis vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Gerieflik en goed, kamer is goed uitgelê. Baie gerieflik en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico W
Kort verblyf
4.4
Nov 2025

Die plekkie is werklik 'n klein wonder. Het die verblyf baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Sep 2025

Lekker gebly. Kamers netjies. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No 7 Migmatite Avenue, Zwartkops Ext 8, Centurion, 0014 , Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8485111616246786465cc31d68054510ab412cd33768834be1eda950bb3183c806f2284e1cb84e79b3b6dbf7006f8dfdbe8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 No 7 Migmatite Avenue Zwartkops Ext 8 0014 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.871962 28.173955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang