0 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 0 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dassie Crescent, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dassie Singel Self-catering Units is net 500 m van Jongensfontein se hoofstrand af. Die eenhede is ideaal vir gesinne wat op soek is na rustige selfsorgverblyf by die see.
Elke eenheid het plek vir 3 tot 6 gaste, is volledig gemeubileer en toegerus, en beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Elke kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met DStv in elke sitkamer. Gaste word mag hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring indien hulle meer kanale wil hê.
Onderdak-braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Armand Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 235
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Dassie Crescent, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Dassie Singel Self-catering Units het ’n baie goeie ligging
Dassie Crescent, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 0 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang