Dassie Singel Self-catering Units
Kry 25% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2024 tot 19 Sep 2024.
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassie-singel, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R605R454 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dassie Singel Self-catering Units is net 500 m van Jongensfontein se hoofstrand af. Die eenhede is ideaal vir gesinne wat op soek is na rustige selfsorgverblyf by die see.
Elke eenheid het plek vir 3 tot 6 gaste, is volledig gemeubileer en toegerus, en beskik oor 'n kombuis en 'n leefarea. Elke kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met DStv in elke sitkamer. Gaste word mag hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring indien hulle meer kanale wil hê.
Onderdak-braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Armand Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 190
Jaar gelys 8
Ligging
- Dassie-singel, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Dassie Singel Self-catering Units het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassie-singel, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom