De Akker Kothuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonstraalweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Akker bied selfsorgverblyf op 'n werkende wynplaas in die buitewyke van Paarl.
Die kothuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met spasie vir 'n ekstra matras. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstofie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitarea het 'n sitkamerstel en WiFi word voorsien.
Die leefarea lei na 'n lekker stoep met buitemeubels en bied 'n uitsig oor die tuin en plaaswerf.
Slaapplek
’n Bespreking by De Akker Kothuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Sonstraalweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonstraalweg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom