6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - George Road, Unit 6 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Bakke Terrace 6 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige De Bakke Terrace-kompleks in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende en is naby winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Hierdie woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het rusbanke, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die balkon met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis op die perseel is beskikbaar. Daar is ook 24 uur-sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- George Road, Unit 6 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink De Bakke Terrace 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
George Road, Unit 6 De Bakke Terrace, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang