+10
Selfsorg in Hartenbos

De Branders 29

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Jo-Ann F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Good. Good. I will for sure book again and again. The whole family loved it and we were just on the beach. It was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keneilwe
De Branders 29
Thank you so much for your kind words. We’re delighted to hear that you and your family had such a lovely stay and enjoyed the beachfront location. It would be a pleasure to host you again. We look forward to welcoming you back soon! - De Branders 29

Erich L
1 nag Gesin met tieners
3.6
Mrt 2026

Goeie ligging maar. Inkloktyd is nie 14:00 soos geadverteer. Woonstel is baie oulik, maar daar is 'n paar probleme. Baie goeie sekuriteit aan die kant weg van die see af, maar die hekkie na die strand is oop. Die slot op die glas skuifdeur op die onderste vloer sukkel om te sluit. Die onderste vloer is ook agter die wal en daar is geen lugvloei. Die blindings aan die agterkant in die slaapkamers maak nie heeltemal toe nie, en die ligte ens. is steurend self in die week. Ook geen waaiers of lugversorging. As jy 'n venster kan oopkry, is dit 'n gesukkel om dit toe te kry. Ons was 14:30 reg om in te boek, en nadat ons gasvrou gebel het vir toegang, moes ons uitvind dat die boektijd eers na 15:00 is, al is dit 14:00 op die webwerf. Die aand nadat ons uit is, het die eienaar ons laat weet dat ons 'n kraan oopgelaat het en dat dit skade aan haar woonstel kon berokken. Alle krane was egter toe met ons vertrek. As jy in die kompleks wil bly, kies eerder 'n eenheid wat nie op die onderste vloer is nie. Ongelukkig kan jy dit nie op foto's sien nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Keneilwe
De Branders 29
Thank you for your feedback we appreciate you taking the time to share your experience. We’re glad you enjoyed the apartment overall, and we apologise for the confusion regarding the check-in time. We will review our listing to ensure this is clearly communicated. Thank you for highlighting the maintenance concerns; these have been noted and will be addressed. We will also raise the beach gate matter with the complex management. We’re sorry for any inconvenience caused regarding the tap concern and appreciate your clarification. Your feedback is valuable, and we hope to provide you with a better experience in future. Kind regards De Branders 29

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Keneilwe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

166 Paardekraal Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1034c9f7a4647a24ebd8bfd00cb5a71cfdeae78e68955e990b90fb6569256d088cd01a17907931de3400938ec6537569f33c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 166 Paardekraal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123950224853 22.119783874869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang