+47
Selfsorg in Hartenbos

De Branders Woonstel No 58

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lt B
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Heerlik. Baie netjies en skoon. Eienaar het ekstra moeite gedoen. Positiewe aanbeveling: Sal aanbeveel dat die kamer met drie beddens iets voor die venster kry sodat die lig nie so in skyn nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Beste waarde vir geld, ongelooflik mooi, gerieflik en alles en meer wat jy kan nodig kry. Gasvrou het soveel moeite vir ons gedoen en die exstra myl gegaan. Baie dankie vir die beste verblyf nog wat ek bespreek het op die webtuiste. Sal verseker weer hier bespreek vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Dit was 'n wonderlike ervaring. Woonstel is baie netjies en skoon. Dit is my vierde keer se verblyf by De Branders. Sal nie maklik op ander plek bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fairuz J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Amazing stay! What an amazing find on the beachfront. A perfect home away from home, making us feel completely at ease, while we had an amazing base to explore the wonders of Mossel Bay. Breakage deposit paid and refunded timeously. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renier B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Beste vakansie verblyf. Uitstekende woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Soos bo genoem. Alles was van uitstaande gehalte! Fantastiese diens, Rene loop vir seker die ekstra myl vir haar gaste. Selfs gevra watter tipe beddegoed ons verkies. Met aankoms was daar lekker koue water in die yskas, groot sak ys, melk, cappuccino en die lekkerste koekies. Super netjies en skoon, uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het, selfs 'n stofsuier en ordentlike moppe (geen gesukkel met spaghetti mop nie). Ruim kaste met meer as genoeg hangers was ook 'n groot pluspunt sowel as die feit dat ons nie hoef te gesukkel het om krag te koop nie. De Branders 58 het ons vreeslik bederf met die mees gerieflikste, mooiste vakansie wat ons al ooit gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ek sal dit definitief weer doen, en weer in dieselfde plek bly! Dit was 'n onvergeetlike paar dae, die woonstel is baie netjies en alles is of nuut of baie skoon! Dit is 'n baie veilige plek en ek sal definitief weer daar gaan bly! Klipgooi van die strand af met 'n baie gesellige stoep waar ons lekker gesit en braai het met 'n uitsig oor die see en Mosselbaai! De Branders 58 is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Skoon, gerieflik, goed toegerus, pragtige see-uitsig! Skitterende gasvrou! Absoluut heerlik gebly. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel! Plek is skoon, netjies en gerieflik naby aan alles. Sal dit onomwonde aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Geen probleme ondervind. Gasheer is van hoogstaande gehalte. Baie lekker gebly. Uitstekende ligging en loopafstand van die meeste plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Off Paardekraal Avenue, De Branders Woonstel 58, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0aee3d4520c5ef2a3255250c88f85b038774e2d0aa6287d252ddffb8db00e0eceb2922b3cb0bac2238d99732e0be04c22b93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 67 5 1 5 Off Paardekraal Avenue De Branders Woonstel 58 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.123693460313 22.11965739727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang