- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Constitution Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Caledon Huis is 'n lieflike selfsorgonderneming in Caledon in die Overberg.
Gaste kan kies tussen 7 kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea, sitkamer met 'n TV en DStv, en 'n binnebraai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Maaltye kan by die eetkamertafel genuttig word. Die swembad is ook tot ons gaste se beskikking.
De Caledon Huis is stapafstand vanaf verskeie winkels en net 1 km van Caledon Hotel en Spa af. Gaan maak gerus 'n draai by die Caledon Museum en die Veldblomwandelpad.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10 Constitution Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink De Caledon Huis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Constitution Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang