+38
Selfsorg in Malmesbury

De Gunst Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Christa B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Aangename plaasverblyf met rustige atmosfeer. Ek het regtig lekker gebly en die bonus was die filterkoffie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Vyfster verblyf met finesse! Hierdie eenhede is regtig so mooi soos op die foto's. Kwaliteit linne en handdoeke en alles wat jy nodig het. Boonop is Santa-Mari 'n gawe gasheer wat 'n ekstra myl vir jou sal stap. Ons kom definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustige en veilige plaasomgewing. Die plekkie was lekker rustig, skoon en veilig. Ons is baie vriendelik en behulpsaam ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absolute nie weer! Baie lekker gebly. Was absoluut baie gasvry. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

We will be back. Lovely and quiet holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goed geleë, netjies en goed toegerus. Baie lekker. Vriendelike ontvangs. Eetgoedjies was meer as verwag. Kon die honger genoeg stil in die plek van aansit ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Df V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekende verblyf! Uitstekende verblyf. Beter as goed toegerus. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike huisie - modern, pragtig, baie goed toegerus, dierbare gasvrou. Wonderlike verblyf op pragtige koringplaas in 'n asemrowende omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Uitstekende verblyf opsie! Dit was baie lekker verblyf. Super netjies en baie rustig. Kan blyplek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jovan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very pleasant. Highly recommend. Had a lovely stay. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Santa-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 175
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 175
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Gunst Farm, On the R46 to Riebeek Kasteel, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6f377fb959a764c090de8dd7d85ca2214e8f584047859b02e5ce9ed13363960796b982fa74c7a1e39b2dc6dcf50d61dcca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 De Gunst Farm On the R46 to Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.43173482706 18.792601938276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang