LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Gunst Guest Farm | LekkeSlaap
+15

De Gunst Guest Farm

Stylvolle En Suite-Eenheid
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid is toegerus met 'n koninggrootte-bed, slaapbank vir net 'n kind, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis met geriewe soos 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n stoof en ander toebehore. DStv en WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Gesinseenheid is ruim en pragtig versier met 'n koninggrootte-bed, 1 enkelbed en 'n dubbelslaapbank. Die slaapbank is ideaal vir 2 kinders of 1 volwassene. Die eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis en 1 badkamer om te deel met 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met volledige DStv in die sitkamer en 'n privaat dek met 'n ingeboude braai en lieflike uitsigte oor die platteland.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Huis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die kamers het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens in elkeen, met 'n bad, stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, oorgenoeg ingeboude kaste en ander toebehore. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetkamer het bekoorlike meubels en die sitkamer het gerieflike sitplek met 'n TV en DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging. Gaste wat in die huis kuier kan ook van die binnebraai gebruik maak op reënerige dae, maar daar is ook 'n privaat dek met 'n buitebraai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Linne en handdoeke

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Gunst Plaas, R46 op pad na Riebeek Kasteel, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3ODc0ODIyLTJhNjEtNDYzNC05MmRiLTZjZWRkMDQwNjViZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 De Gunst Farm On the R46 to Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.43173482706 18.792601938276
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!