+24
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal

De Haas Living @ Die Laan 40

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Joey B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Veilig en gerieflik. Uitstekende geleë. Vriendelike gasheer en personeel. Baie ondersteunende en vaardige personeel. Gerieflik, groot, netjiese verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Modern, luxury, top location. We actually stayed at the luxury apartment which is breathtakingly modern and luxurious. Top location 100 metres from the centre and Dorpstraat. Staff very friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenneth B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties, stylvol, skoon, modern, waarde vir geld. Fantastiese plek en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki E
1 nag
4.8
Mrt 2026

Great stay, helpful staff and the location was perfect! Very convenient location, clean and tidy with friendly staff that went out of their way to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Franziska B
1 nag
4.6
Mrt 2026

Very nice and modern guesthouse in a great location. Beautiful guest house, easy walking distance from the centre. Friendly staff. Room was modern and very comfortable. Big bathroom. Unfortunately, it was quite dark. Small windows. I wouldn't have liked that if I were to stay longer. Perfect for one night, though. Breakfast was good but simple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monita D
1 nag
2.6
Feb 2026

Ontbyt was goed. Ligging was goed. Parkering vir kar is veilig. Ons kombuis was vuil: ek moes aan die dame wat ons sleutels gegee het, wys dat die yskas en mikrogolf vuil is - die vrieshokkie het nog vuil gevriesde ys gehad, die deurhandvatsel was vuil en daar was ou melk kolle binne in die yskas. Die mikrogolf het ou handmerke op die handvatsel gehad.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carmen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Comfortable stay, location was perfect and the service was excellent. We enjoyed our stay. Loved the TV sets in two places. Warm and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very good. Very good stay. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Great stay. Beautiful unit. Great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hector D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gerieflike en veilige blyplek en perfekte ligging! Dit was goed en gerieflik, dankie. Diens was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 600
30 % AF
R 2 600 R 1 820
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 600
30 % AF
R 2 600 R 1 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 600
30 % AF
R 2 600 R 1 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Die Laan, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdvtf4Q1LwK2Uh25FlHi5NdFd2bvfmAY9RSPz0sDPV1Ipk819td?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 820 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 40 Die Laan Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937435 18.868681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang