by De Haas Living @ Die Laan 40 | LekkeSlaap
+24

De Haas Living @ Die Laan 40

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laan 40, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Haas Living @ Die Laan 40 is naby die historiese Dorpstraat geleë en is stapafstand vanaf Stellenbosch se middedorp.

Verblyf word in 5 luukse en suite-kamers en 'n swembadkothuis gebied. Elke eenheid het 'n platskerm, WiFi, 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Swembadkothuis het 2 slaapkamers, 'n eetarea, sitarea en kombuis. Dit lei na die swembadarea met sonstoele en sambrele. Gaste het toegang tot ingeboude braaigeriewe.

Gaste kan die swembad gebruik en daar is veilige parkeerplek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Stellenbosch is omring deur 'n verskeidenheid wynplase en kelders. Doendinge in die omgewing sluit in bergfietsry, voetslaan, aarbei-pluk by Polkadraai Farm en Giraffe House.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir De Haas Living @ Die Laan 40
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Die Laan 40, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Haas Living @ Die Laan 40 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laan 40, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdvtf4Q1LwK2Uh25FlHi5NdFd2bvfmAY9RSPz0sDPV1Ipk819td?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 40 Die Laan Stellenbosch 7599 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.937435 18.868681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem