+21
Selfsorg in La Provance

De Hoek Huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Stefan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Aangename oorslaap ervaring wat mens kan aanbeveel. Verblyf was baie lekker, warm en goed toegerus met uitstekende koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Baie lekker oornag verblyf. Die vertrekke was netjies skoon en modern. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denike U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekker. Gemaklik. Gerieflik. Dit was 'n ongelooflike netjiese plek. Baie skoon! Die geriewe is ook goed. Die gasvrou was ook baie goed met kommunikasie. Dit is ook lekker privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Veilig en netjies, privaat en smaakvol ingerig. Ons het heerlik veilig en warm geslaap, daar is letterlik alles wat jy nodig het beskikbaar. Dit was netjies en ons kon net ontspan na die reis, presies wat jy nodig het na vier ure op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik geslaap. Alles netjies en skoon. 1 nag verblyf. Skoon, veilig, alles wat jy wil hê, lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suze B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik, rustig, netjies en 'n stylvolle eenheid. Pragtige keurig gemeubileerde eenheid met alles wat nodig is, sentraal geleë, veilig en 'n uiters aangename gasvrou. Hoogs aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Veilig, netjies en egte gasvryheid. Die Hoek huis het 'n warm, vriendelike atmosfeer waar mens welkom voel. Die omgewing is rustig en veilig. Het ons met warm en egte gasvryheid ontvang. Ek kan die Hoek huisie met gemoed aanbeveel, veral vir dames wat alleen reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie stil en rustig daar. Ja, lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeann K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ideal stopover. Lovely, helpful owner. Very neat, clean facilities. Situated in a lovely, leafy suburb. Ideal for a 1 night stopover as we did.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aneen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik en behulpsaam. Ons het tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly, na so 'n lang besige pad was De Hoek Huisie 'n baie spesiale plek om net vir die nag te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

49 Koedoe Singel, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4d29dba780a3a24eb704148cf03dbb421669925c0a64bdee635b1a6b06b51a4f93dc23f98fe8d33e05a67731a2ff35fe4e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 49 Koedoe Singel La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.248918695164 28.314001962566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang