Kampeer/karavaan in Elim

De Kleine Akker

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Zahier A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Excellent for families with young kids. Very nice place for families with little kids. My kids had a blast. The photos posted don't do justice to how lovely this place is and I was hesitant to book but was not disappointed. I took some pics to post for a more accurate representation. You can camp around the little gated pool and park area so parents are at ease and can watch from the campsite. Facilities are great. Ablution area clean. Very happy for the 2 sinks where I could wash my dishes and a big trough if you want to wash bigger items or some clothing. We didn't use the entertainment area but it would be great for adults to also relax. Activities on the site for paintball and bike track for kids. Value for money and I've already recommended it to my friends and family with little kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en kalm atmosfeer. Ons het baie lekker gekamp. Dit was rustig en ons 6-jarige het lekker by die park gespeel. Ons is in die algemeen baie rustige mense, so dit was 'n uitstekende plek vir my gesin. Dankie vir 'n fantastiese 2 aande. Ons het dit ten volle baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great stay on the farm. Very quiet. Great! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shana C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Absolutely unforgettable. We had an awesome night. The facilities are great and clean, and the host was really welcoming. Lovely people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Awesome. Dit was lekker rustig. Almal was vriendelik en behulpsaam. Oorweeg om terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laverne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker naweek. Ons naweek by De Kleine Akker was baie lekker. Die geriewe was goed versorg en hulle het self die kinders gevat om met die trekker te gaan ry. Daar is genoeg swemplekke en speelplek vir die kinders. Ys en hout was ook beskikbaar vir aankoop, wat ons pakwerk baie makliker gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Marie-Tinka O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Rustig, gerieflik en esteties. Lekker gebly, baie stil (min ander kampeerders), maar alles was silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Goed en gemaklik gerus! Baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik en betrokke by die terrein. Badkamers is super skoon en netjies ten alle tye. Kinders was heeldag besig om te speel by swembad of klimraam of diere of sandput of woud! Het nie eers geweet van hulle nie. Ons sal vir seker weer hier kamp! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off Elim Road, Farm Akkersdrift, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 160 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e25e89cfaca86ab1aceeeba072cac3659c210041d5badef6a4c120e24a9efa839cd8500a824f041c35e4f306a87945cdf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Off Elim Road Farm Akkersdrift, Overberg 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.536134457571 19.732202136026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang