LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kleine Akker | LekkeSlaap
+21

De Kleine Akker

Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir De Kleine Akker
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marnitz V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnitz V
Enkelreisiger

Puik, rustig, netjies en baie goeie waarde vir geld.

Wessel en Marietjie, laat mens regtig baie welkom voel. Dit is regtig die regte plek as mens net daai alleen tyd soek en rustig wil wees in die natuur. Ablusie geriewe is puik. Net 'n "tip" vir motorfietse, die grond is nog bietjie sag so soek maar 'n harde plekkie vir die "side-stand". Sal 'n punt daarvan maak om weer te gaan kuier.

Chrisme V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisme V
Gesin met klein kinders

Die kinders het die speelplek, water en sand verskriklik geniet!

Heerlike, afgesonderde plaasligging. Die gasheer en -vrou was baie vriendelik. Daar is nie baie om te doen nie, dis net reg vir ’n naweek se wegbreek.

Marzanne C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne C
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier, sal beslis weer gaan kamp by De Kleine Akker. Stil, rustig en veilige omgewing.

Pragtige plaas-omgewing. Skoon geriewe en 'n heerlike area vir kuier en kamp.

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 160 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf Elimweg, Akkersdrift Plaas, Overberg, Elim, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1e25e89cfaca86ab1aceeeba072cac3659c210041d5badef6a4c120e24a9efa839cd8500a824f041c35e4f306a87945cdf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off Elim Road Farm Akkersdrift, Overberg 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.536134457571 19.732202136026
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!