+35

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chanel C
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Verskriklike gerieflike huis met alles wat jy nodig het. Ons het die huis en sy ligging vreeslik geniet , ons het elke dag wild sien verby stap. Kinders het die estate ook baie geniet en het gereeld fiets gery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alf D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Uitstekend. Uitstekende akkommodasie, gasvryheid en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa R
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2019

Dit was 'n heerlike huis met alle geriewe om ons vakansie wonderlik te maak. Dit is 'n uitstekende kompleks met baie vriendelike sekuriteitsmense wat by die hekke werk. Die diere wat in die kompleks rondloop is baie mooi en dit voel of jy op 'n plaas bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R5 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R5 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

643 De La Haye, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b546689020d0f0da69af9bc60119106a74fd2fca47034c7e3096a4dbbb42b7859bfb3d55cfce0a1ddd156f4117eebc8022d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 643 De La Haye Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.080911872938 18.05762887001
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang