De Lichthuis
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grensstraat 41, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Lichthuis is 'n eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Vredendal. Dit is die ideale selfsorg-opsie vir sakereisigers en toeriste.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n drieplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid is naby die Olifantsrivier in Namakwaland wat veral vir pragtige veldblomme in Julie, Augustus en September bekend is. Die area is ook gewild vir die kenmerkende vetplante, welvarende boerderye en talle wynkelders.
Slaapplek
’n Bespreking by De Lichthuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Ligging
- Grensstraat 41, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grensstraat 41, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18