Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Victoria-Wes

De Oude Pastorie Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 392 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Bronwyn S
1 nag
5.0
Des 2025

A very comfortable, value for money stay with warm hospitality. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustige nag na 'n lange reis. Baie skoon en netjies. Goeie ontvangs, dit was alreeds oor 22:00 maar gasvrou het vir ons gewag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly by De Oude Pastorie Gastehuis. Die ontvangs na 'n lang dag se ry was so vriendelik. Ook die bedagsaamheid om restaurante aan te beveel, indien ons nog nie geëet het nie, was verfrissend. Die kamer was uiters netjies en gerieflik vir ons oornag. Die omgewing is baie stil en veilig. Ons sal enige tyd weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik lekker gebly. Als was wonderlik. Heerlik. So lekker geslaap. Ons sal weer daar oorbly vir seker. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandrie G
1 nag
5.0
Des 2025

Top diens. Baie vriendelike diens. Ontvangs is altyd van die beste diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettiene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Puik. Lekker gewees, dankie. Sal weer gebruikmaak van die dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie P
1 nag
5.0
Des 2025

Spesiaal en uniek! Het baie lekker gebly. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Vriendelike ontvangs met skoon, gemaklike tariewe. Vriendelik verwelkom en baie gemaklik gebly. Die gasvryheid laat mens ekstra tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Soos altyd, baie rustig en aangenaam! Verblyf was heerlik, gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig! Omgewing baie interessant en geskiedkundig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

A pleasant comfortable stay. We were able to arrive late and Elize was waiting up for us. Nice and clean spacious room and safe parking for the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 392

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Cypress Street, Victoria-West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 392 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang