Pick your preferred language

English

Afrikaans

+20
Gastehuis in Victoria-Wes

De Oude Pastorie Gastehuis

  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Cypress Street, Victoria-West, 7070, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

De Oude Pastorie is die oudste huis op die dorp en was die Nederduits Gereformeerde Kerk se eerste pastorie in Victoria-Wes.

Die verblyf word in 5 kamers met en suite-badkamers aangebied. Een kamer met 3 enkelbeddens; 1 enkelkamer, 1 kamer met 'n dubbelbed en 2 kamers met driekwartbeddens. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n waaier, elektriese kombers en koffie- en teemaakgeriewe. Ons het 'n TV-kamer met 'n kaggel vir die koue winters. Verder is daar veilige parkeerplek en 'n speelgrond vir kinders.

Die eienaar teel met skou-pluimvee en gaste is gewoonlik geïnteresseerd daarin - dit is beslis anders as die gewone blyplek. Daar is ook 'n speelterrein vir die jongspan.

Ons is stapafstand van staproetes, die Apollo-teater, distriksmuseum en restaurant af. Ons sit 'n heerlike Karoo-aandete (moet vooraf bespreek word) en ontbyt voor. Middagetepakkies is beskikbaar op versoek. Ons maak ook voorsiening vir klein groepe.

Let asseblief daarop dat ons nie kredietkaartgeriewe op die perseel het nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 387 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Danie K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons het baie lekker gebly by De Oude Pastorie Gastehuis. Die ontvangs na 'n lang dag se ry was so vriendelik. Ook die bedagsaamheid om restaur...
Sien meer
Des 2025
Lenie P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker gebly. Als was wonderlik. Heerlik. So lekker geslaap. Ons sal weer daar oorbly vir seker. Vriendelik ontvang.
Des 2025
Leandrie G
5.0
Top diens. Baie vriendelike diens. Ontvangs is altyd van die beste diens.
Des 2025
Ettiene S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Lekker gewees, dankie. Sal weer gebruikmaak van die dienste.
Des 2025
Lindie P
5.0
Spesiaal en uniek! Het baie lekker gebly. Vriendelike en gasvrye ontvangs. Het heerlik geslaap.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 387

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Cypress Street, Victoria-West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Oude Pastorie Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Cypress Street, Victoria-West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 387 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang