+88
Gastehuis in Quaggafontein

De Stallen Golf Villas and Golf Course

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 325 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Stefan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Brilliant. Pleasantly surprised, clean comfortable room and the quietness was just brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Stefan, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl.

Hannetjie V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Gerieflik, stil en netjies. Ek en my hondjie het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Hannetjie, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Philip M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Goeie waarde vir geld. Akkommodasie is funksioneel vir die doel waarvoor ons dit gebruik het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Philip, thank you for the review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Hannetjie V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Heerlik rustig en skoon. Ek het heerlik gebly, dit was wel net vir 1 nag en het die volgende dag verder gery, maar dit was 'n rustige plaas atmosfeer, met verskeie diere. Baie rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Hannetjie, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Isobel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Peaceful and relaxing. Good. Everything we needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Isobel, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Retha O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

N heerlike oorslaapplek. Sal dit weer gebruik. Baie mooi en netjiese blyplek. Dankie vir klein detail en heerlike ontbytgoed. Dit was spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Retha, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Jaco W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Gerieflik, gemaklik en rustige verblyf. Sal weer kom kuier. Heerlike verblyf. Keurig en netjies en baie moeite vir gaste. Familie-eenheid is amazing. Nosig net waaiers vir die 2 slaapkamers - veral om te help om die muskiete weg te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Jaco, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Annerika H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Heerlike ontspannende verblyf vir die hele familie. Sal vir enige iemand voorstel. Baie lekker plek om te oornag as jy kinders het. Julle sal ons definitief weer sien. Baie vriendelike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Annerika, thank you for the great review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Stian N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Was great. Would highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Stian, thank you for the review. We can't wait to host you again. Kind regards, Charl

Alta K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Rustig en mooi. Lekker rustig, veilig en baie mooi. Lekker om wakker te word met die hoenders se gekekkel en ponie wat kom môre sê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
De Stallen Golf Villas and Golf Course
Hi Alta, thank you. We can't wait to host you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 325

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 118
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 118
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 118
per nag, vir 2 mense
Bespreek

57 Brendar Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7f6ee627294d3352cdef173ab782c6af54fb9bfd83afce162b94f361080c391f7325b0ac2c931fe7a4640855fcf259ba02e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 117 per nag, vir 2 mense 325 5 1 5 57 Brendar Street Quaggafontein 9320 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.141514290901 26.138193905354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang