+50

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Kleinjan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig, netjies, en perfek om te ontspan. Fantastiese week se verblyf met ’n asemrowende see-uitsig. Rustig, netjies, en perfek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Eenheid is gerieflik en goed toegerus. Pragtige uitsig en naby aan die strand. Heerlik gebly. Wil weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was awesome gewees. Baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Fantastiese verblyf! De Valle 57 is 'n fantastiese eenheid. Netjies, skoon, toegerus met alles wat benodig kan word. Pragtige see-uitsig en stapafstand na die strand. Veilige parkering. Ons het ons verblyf baie geniet en sal graag weer daar wil tuisgaan. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursela B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome stay. Die plekkie was baie mooi. Het 'n pragtige uitsig van die see. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2026

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Vanessa R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik. Heerlik skoon en netjies, net die hoofslaapkamer word as king size bed geadverteer, maar dit is nie KS nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
De Valle 57
Hi Vanessa, baie dankie vir jou 5 ster resensie. Die beskrywing op die advertensie wys dat die hoofslaapkamer 'n koningingrootte bed het. Groete, Corne

Teboho Daniel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Exquisite. Enjoyable, just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
De Valle 57
Hi Daniel, thank you so much for the 5 star review! Regards, Corne

Herman B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, skoon, netjies, veilig, stapafstand. Baie lekker gebly. Eenheid is stapafstand van die strand, het 'n see-uitsig en was netjies en skoon. Ek het baie lekker geslaap in die twee slaapkamers en gee dit 10/10. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corne
De Valle 57
Baie dankie vir jou uitstekende resensie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

57 De Valle, Daiz strand, Beach Boulevard West, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfb489d886b34fb1fa2c50ef0adc8f3d8499597f1b02db5d0caa7a030203aac6c6cea98d77e3482549b419873514f6e3802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 57 De Valle, Daiz strand Beach Boulevard West 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.160255034134 22.108747405557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang