+6
Selfsorg in Stellenryk

De Vie Akkommodasie - Eenheid 1

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Werklik waarde vir geld. Ons gasheer en gasvrou was baie oulik. Hulle eenheid was onberispelik en ten volle toegerus. Veilige parkeerplek. Ons sal hulle definitief aanbeveel en gaan in die toekoms weer by hulle tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette Cecile C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig alles in 1. Baie lekker naby alles waar ons wou wees. Heerlik gerus en Derik was 'n goeie gasheer. Ons sal weer gebruik maak van De Vie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pleasant and peaceful. Very warm and welcoming, excellent value for money. Hosts were very friendly. Will definitely make use of this guesthouse again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnay B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik, rustig en gemaklik. Ons het lekker gekuier. Alles wat jy nodig het, netjies en gemaklik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl T
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly, netjies skoon en daar is alles wat mens nodig het. Baie goed geleë, vriendelike mense en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian T
1 nag
5.0
Jan 2026

A very satisfied customer. Ideal for an overnight stay as I did not interrupt family or friends by staying with them - it's really clean, bed comfortable - everything I needed was there. Baie dankie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Loved it, very clean and peaceful. Loved it, nice and clean and very quiet private, will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie skoon en veilig. Regte waarde vir geld. My ouers het vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremias S
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Kan De Vie met 'n geruste hart aanbeveel. Het baie lekker gekuier. De Vie is in baie goeie area geleë en is baie stil, niks pla jou. Jy is naby twee sentrums en 'n wassery.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aanbeveelbaar en sal beslis weer bespreek. Baie tevrede met alles, gemaklik, sentraal, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 144

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

29 Constantia Crescent, Stellenryk, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf60dfd2cd2395a4a045ff1f9ba4def65af96a5738658dfef354bf15d59e28c3a954828c31c45216dea35c4dc687fcb22c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 133 5 1 5 29 Constantia Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.864093408059 18.659201807375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang