Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Stellenryk

4.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Stellenryk van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenryk besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stellenryk.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenryk akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenryk Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenryk Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Aanbod!
VanafR1 100
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenryk

Stellenberg Lodge is in 'n stil singel in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dis stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n winkelsentrum met tientalle restaurante. Dié lodge is maar net 3 minute se ...

50% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR580
R348
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Stellenryk

The Old Print House is 'n smaakvolle, skoon, en unieke selfsorg-eenheid wat in Stellenryk, Durbanville geleë is. Dié eenheid is apart van die hoofhuis en is 'n oop-plan ontwerp, wat ingerig is met 'n dubbelbed, ...

15% af Aanbod!
VanafR780
R663
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stellenryk

Haarlem 1 Self-catering Accommodation is 'n woonstel wat op die eienaar se perseel in Stellenberg, Kaapstad, geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardig...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenryk

De Vie Akkommodasie bied verblyf in Stellenryk vir 1 tot 2 gaste. Dis die ideale blyplek vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié semi-selfsorgeenheid het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort. Bedd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenryk

27 on Constantia is in Durbanville en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel is op 'n resi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Stellenryk

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

32 Patou is die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, V&A Waterfront, KIKS, strande, kulturele aktiwiteite en verskeie restaurante. Dit is die ideale ligging vir sake- en vakans...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R358
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

Werk & Speel is in Stellenberg, Durbanville geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, gesinne of vakansiegangers. Dis naby talle winkels en restaurante, asook gewilde wynroetes, ander doendinge en besiens...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in East Rock, Wes-Kaap

Pool Side Apartment is 'n woonstel vir 1 persoon in die residensiële woonbuurt Stellenberg, baie na aan die N1 in Kaapstad. Die eenheid is geleë op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n sakereisiger wat oorna...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in East Rock, Wes-Kaap

The Green Room Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenheid wat in Stellenberg, Durbanville, naby die N1 en R300 geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Hierd...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

ACDC Self-catering is op grens tussen Durbanville en Bellville, Kaapstad geleë. ACDC Self-catering bestaan uit 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 4 tot 5 het. Elke eenheid het 'n volledige kombuis en 'n privaat ba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za