+37
Gastehuis in Paarl

De Villiers Family Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Xander R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend met kommunikasie, perfekte blyplek en wonderlike gasvrou. Perfekte, heerlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very pleasant. It was convenient to where we had to drive to for a wedding. One thing - it would have been nice to have a light breakfast; however, it is not essential.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdi T
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Rustig en vreedsaam. Heerlik geslaap. Pragtige plaas en lieflike gasvrou. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sudesh K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Graciously comfortable. Had a wonderful and pleasant stay. Loved the room detail and comfort. Hosts were awesome and friendly. Location was great as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Ek het dit geniet en sal graag weer daar oornag. Ja, heerlike gasvryheid en persoonlike diens. Lekker stil en rustige tuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Came for the Paarl Royals cricket and a bit of fun. Wonderful welcome. Very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Voel soos huis. Fantastiese verblyf. Dit is raar dat mens êrens anders bly wat werklik soos 'n huis voel. Ons sal vir seker spoedig weer daar bly. Die verblyf is stylvol en kunstig. Riana is 'n ongelooflike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Salig, mooi en goed vir die siel. Pragtige plaas en baie goed geleë. Eienaar was baie behulpsaam en het ons baie gemaklik laat voel. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Great, would do it again. Really amazing family. So welcoming. The place was great and they were very organised. When we went, they had puppies as well. What a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ammie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie ruim kamer en badkamer. Baie rustig. Baie rustig. Deel die huis met die gesinslede. Die kamer en badkamer is baie ruim. 'n TV sou aangenaam gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Pieter Hugo Street, Sandwyk Farm, Courtrai, Paarl South, 7624, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApwzApShEnVdqg74Ia1hNf4RhwMbHOeexYHoiJVmMKDEGV6cb7o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 Pieter Hugo Street Sandwyk Farm, Courtrai 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.775573669977 18.944251034163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang