+37
Gastehuis in Paarl

De Villiers Family Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Clive N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Came for the Paarl Royals cricket and a bit of fun. Wonderful welcome. Very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Salig, mooi en goed vir die siel. Pragtige plaas en baie goed geleë. Eienaar was baie behulpsaam en het ons baie gemaklik laat voel. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Comfortable and friendly. A lovely short stop off and Riana was exceptionally welcoming. Very comfortable night. Perfectly situated for N1.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf
4.4
Jan 2026

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plaashuis. Baie lekker gebly, dankie Riana en gesin! Enigste verrassing was dat daar 'n lugverkoeling was, net nie in die kamer nie. Probleem opgelos met 2 waaiers, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfection! Riana is a lovely woman with a beautiful home and charming young family. My partner, my father and I stayed overnight and enjoyed our short stay. Lovely, peaceful farm with beautiful gardens and the sweetest dogs. Would not think twice to stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome stay! Highly recommended! Awesome, lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great hospitality. Friendly hosts. Our stay was great. The hosts really made us feel comfortable upon arrival. Great accommodation and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heilsaam. Hartlike ontvangs. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende verblyf met vriendelike gashere. Ons verblyf was uitstekend. Hulle is uiters vriendelike en aangename gashere. Die kamergeriewe is ruim, tradisioneel en baie gemaklik, met ’n aparte leefarea en ’n pragtige uitsig oor die landerye en bome. Dit was ook besonders interessant om ’n kykie te kry in ’n werkende vrugteboerdery — iets waaraan mens nie elke dag blootgestel word nie. Algeheel ’n heerlike verblyf. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Luxury. We were warmly welcomed by Tiana and her sons. The rooms were impeccable and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Pieter Hugo Street, Sandwyk Farm, Courtrai, Paarl South, 7624, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApwzApShEnVdqg74Ia1hNf4RhwMbHOeexYHoiJVmMKDEGV6cb7o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Pieter Hugo Street Sandwyk Farm, Courtrai 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.775573669977 18.944251034163
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang