+16
Gastehuis in Colesberg

De Vuur Gastehuis

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 40 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

De Vuur Gastehuis is in die historiese dorpie Colesberg geleë op die N1-hoofweg, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Die Gastehuis is in 'n stil doodloopstraat geleë.

Daar is 'n afleweringsdiens vanaf Allards vir aandete en is stapafstand vanaf die meeste restaurante in die dorp geleë.

Die verblyf word aangebied in 6 eenhede elk met verskillende geriewe om in elke gas se behoeftes te pas, van begroting tot luukse kamers. Bykomende geriewe sluit 'n swembad, 'n gimnasium en 'n gemeenskaplike braai-area in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 739 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Maryka V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed vir 'n oornag. Lekker groot kamer, maklik om te kry, toegang is maklik, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Apr 2026
Amanda V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Die Vuur Gastehuis is beslis 'n lekker plek as wat nodig is om net lekker te ontspan en dit is ook baie rustig en stil daar.
Apr 2026
Anneke N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stil en rustig gewees! Baie veilig gevoel! Dankie weereens! Baie lekker gebly soos die vorige keer. Staf was hulpvaardig, het heerlik gebraai m...
Sien meer
Mrt 2026
Magrieta R
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies skoon en veilige plek. Baie lekker gebly. Veilige ligging en na so 'n ver pad se reis het ons die blyplek geniet. Sal weer daar oorbly.
Mrt 2026
Anneke N
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, personeel is baie vriendelik en behulpsaam! Baie lekker en het veilig gevoel. Rustig en stil!
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Surita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 739

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 40 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Vuur Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4421b7a65b66c9dafe39dcb5e5dd5516b14463c36f4ebc15a404420af9bf0e3d0ffaa3b26674c581e966aad3fa399ee9ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 739 5 1 4 40 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.723035899218 25.094148093254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang