+16
Gastehuis in Colesberg

De Vuur Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 725 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Anneke N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies, personeel is baie vriendelik en behulpsaam! Baie lekker en het veilig gevoel. Rustig en stil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinka P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beste plek om 'n aand oor te bly. Ons het baie lekker gebly, kan nie kla nie. Diens was awesome. Was my 2de keer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money. Surita was super friendly and we had everything the room offered. We were only there for the night. Thank you, Surita. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Stressvol. Dit was skoon en netjies, maar dis al. Die veiligheidshek kon nie sluit nie. Daar was rotgif oop en bloot in die badkamer en slaapkamer - na ek gesê het ek kom met 'n baba hondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Previne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Was aangenaam. Ek het lekker gebly, was goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mignon H
1 nag Saam met vriende
3.8
Jan 2026

Waarde vir vinnige oorslaap. Vir die prys is dit nie 'n slegte oorslaapplek nie, behalwe dat die kamer geen vensters in die slaap of badkamer gehad het nie en dit was vrek warm en bedompig. Ons kon ook nie die skuifdeur ooplos vir 'n wind om deur te kom nie, want die sekuriteitshek het nie gesluit nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Colin H
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2026

Biae naby goeie restaurante en dorpsentrum. Lekker plekkie, maar kort bietjie aandag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.2
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Surita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 725

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Stockenstroom Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4421b7a65b66c9dafe39dcb5e5dd5516b14463c36f4ebc15a404420af9bf0e3d0ffaa3b26674c581e966aad3fa399ee9ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 725 5 1 4 40 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -30.723035899218 25.094148093254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang