Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Bayswater

Deale Road Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tania C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal hulle definitief aanbeveel. Absoluut pragtig. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely host in a safe, secure area. Comfortable accommodation in a lovely area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflike kamer. Baie gerieflik geleë, die kamer was mooi skoon en het alles wat mens sou nodig hê. Ons het baie lekker geslaap en kan dit aanbeveel. Daar is ongelukkig net DStv. Sal graag wil streaming soos Netflix of so iets wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ej P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Netjies, gerieflik, rustig. Baie lekker gebly. Water was ongelukkig nie baie warm nie. Hulle kan dalk die geyser opstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius V
1 nag
5.0
Apr 2025

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein K
1 nag
5.0
Mrt 2025

Sakereis. Baie netjies en gerieflik. Eetgerei sal welkom wees, hoewel ek 'n wegneemete gehad het, verkies ek steeds 'n bord, mes en vurk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en stil. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik en sal weer kom. Uitstekend en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Skoon, netjies en ruim. Die eienaar was ongelooflik en die kamers was ruim, netjies en skoon. Baie dankie vir die lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Deale Road, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d2f1236405c820a27e97dfcccdb40979a2604db2f0987611624e8d53b1e4000593213cad4d182c83da9eba9c76494bca68b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 19 Deale Road Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.084663810294 26.22798278929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang