Demi de Mêlée Studio by HMH
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Sir David Baird Dr, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Demi de Mêlée Studio deur HMH is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, naby die strand en plaaslike geriewe geleë. Dit is geskik vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.
Hierdie oopplan-ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, enkelgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. Die sitkamer het sitplek, 'n klein eetkamertafel met 2 stoele, 'n slim-TV met stroomvermoë en gratis WiFi. 'n Volledige omsetter is beskikbaar om geselekteerde toestelle aan die gang te hou tydens kragonderbrekings.
Gaste het toegang tot 'n patio met see-uitsigte, 'n Weber-braai en 'n buitestort. Veilige parkering vir 1 voertuig word op die perseel voorsien. Die eenheid is binne loopafstand van 'n MyCiti-bushalte, restaurante, kroeë en winkels.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 63
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 38 Sir David Baird Dr, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Sir David Baird Dr, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang