+39
Gastehuis in Springbok

Desert Rose Guest House and Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Shireen L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

It was nice. We only stayed for one night, but it's really the first time that we stayed at a place where you get the owner being so patient and helpful. He was really helpful, and the place is very neat, nothing out of place. The pictures are not lying. It was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Good day, Shireen. We would like to thank you for your lovely review. It's always nice to hear when your guests leave as happy guests. Thank you for booking with us. Guesthouse greetings.

Zue-Ann V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

It was a well-rested night we had. Gerhard was a friendly host. It was a stopover night, but we felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Hallo Zue-Ann, we are glad that you enjoyed your stopover night at Desert Rose Guesthouse! Guesthouse greetings.

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Bekostigbare, skoon en netjiese verblyf. Ons het lekker gebly. Alles wat jy benodig vir oorslaap is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Beste Pieter, baie dankie vir u positiewe resensie! Bly om te verneem dat julle verblyf 'n positiewe ervaring was. Gastehuis Groete

Hendrik K
1 nag
5.0
Apr 2026

Knus. Netjies, gerieflik en ruim. Mooi uitsig reg rondom en vriendelike mense. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Goeie more. Ons waardeer u mooi resensie! Dit is ons strewe om altyd die beste vir ons gaste te bring. Baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Gastehuis Groete

Jamie-Leigh A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Relaxing and tranquil. People were friendly and polite. Neat and tidy. Such a pretty guest house. We were comfortable and felt at home. They really cater for their guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Dear Jamie-Leigh, thank you very much for your lovely review! We are glad that you enjoyed your stay at Desert Rose Guesthouse and felt at home. Guesthouse greetings.

Kerry K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Value for money. Value for money, close to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gerus. Was netjies en skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Beste Isabel. Baie dankie vir u resensie. Gastehuis Groete

Elenore K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike ontvangs, lekker ruim kamer. Puik gasheer. Na 'n lang dag op pad, is ons vriendelik ontvang en is ons kamer gewys. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Elenore, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly julle kon lafenis vind na jul lang dag op die pad. Gastehuis Groete

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal weer gebruik maak van die plek. Lekker gebly! Gerieflik omdat hondjie kon saamgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Hallo Louise, ons is verheug om te verneem dat julle verblyf na verwagting was! Gastehuis groete

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige omgewing. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Goeiedag Melvin Ons is bly julle het jul verblyf by Desert Rose geniet. Dankie vir jou positiewe resensie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDdlNmRiLTQwMGMtNDI4OS04NWQwLWIxY2Q5NjIyYTE2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 40 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.659041 17.893593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang