Gastehuis in Springbok

Desert Rose Guest House and Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jaco B
1 nag
5.0
Jan 2026

Baie lekker gewees en rustig. Dit was die tweede keer wat ons daar gebly het en die diens was soos voorheen vriendelik en die eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Skoon en netjies! Die plek was perfek vir ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Morning Natasha, thank you for your positive review. Glad you enjoyed your stay. Guesthouse greetings.

Marelise R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Very nice for an overnight stay. Comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Hallo Marelise, dankie vir julle positiewe resensie! Bly julle het lekker gebly. Gastehuis Groete

Lauren O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Relaxing atmosphere. I would just like to suggest they put an extra roll of toilet paper in the rooms, especially if the one in there has already been used. Luckily, I'm a person who always travels with my own toilet paper; that saved us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Good day Lauren, thank you for your review and the issue with the toilet paper. There is supposed to be an extra roll of paper in the rooms. I will take it up with my personnel. Thanks for your booking with us. Guesthouse greetings.

Laetitia H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Skoon en netjies. Skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Sal weer van die gastehuis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Goeiedag Laetitia, dankie vir julle verblyf bespreking by Desert Rose Gastehuis. Dankbaar julle was tevrede. Gastehuis Groete

Zandra V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig, stil. Dit is 'n rustige, stil plekkie. Die werker is baie vriendelik en behulpsaam. Als wat jy nodig het vir 'n oornagstop. Het ook 'n mooi uitkyk van Springbok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Goeiedag Zandra, dankie vir jou resensie. Bly julle het die rustigheid en mooi uitsig geniet en julle verblyf geniet. Gastehuis Groete

Theunis H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Awesome stay. Awesome stay. Will recommend to anyone. Gerhard was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Good morning Theunis. I would like to thank you for your great review. Glad you and your family enjoyed your stay with us and that Gerhard assisted you well. Guesthouse greetings.

Jaco B
1 nag
5.0
Des 2025

Sal weer daar bly. Uitsig is mooi en ligging is naby genoeg vir eetplekke en Petr. Baie aangename plek vir seker weer daar oornag. Diens is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Goeiedag Jaco, baie dankie vir jou resensie. Dankbaar julle het jul verblyf aangenaam gevind. Gastehuis groete

Jp B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Goeie nag se rus. Lekker gebly, rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Goeiedag JP, dankie vir jou resensie. Bly julle was tevrede met jul verblyf.

Elydia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was 'n oase na 9 ure se reis. Baie dankie, ons sal weer daar oorbly. Die ontbyt was heerlik, groot dankie! Die lugversorging en warm water was net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karo
Desert Rose Guest House and Self-catering
Hallo Elydia, baie dankie ons waardeer jou mooi resensie. Ons is bly om te hoor dat julle tevrede was met jul verblyf en die ontbyt geniet het. Gastehuis Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZDdlNmRiLTQwMGMtNDI4OS04NWQwLWIxY2Q5NjIyYTE2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 40 Republiek Street Simonsig 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.659041 17.893593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang