- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Desert Rose Guest House and Self-catering is in Springbok in die hartjie van die Noord-Kaap se Namakwaland geleë. Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf teen sakpas-tariewe. Die huis is gerieflik stapafstand van verskeie winkels, restaurante en banke af.
Dit het skouspelagtige uitsigte op die omliggende granietkoppies en die prentjiemooi dorp. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt geleë en is 'n baie sentrale blyplek gedurende die gewilde blommeseisoen van Julie tot September.
Ons bied akkommodasie in ruim B&B-kamers en selfsorg-eenhede. Die B&B-kamers het lugversorging en 'n privaat ingang, en suite-badkamer, DStv, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die selfsorg-eenhede het elk 'n en suite-stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n onderdak-area wat privaat is.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel met afstandbeheerde toegang.
Ontbyt word in die eetkamer bedien. Dit kan 'n volledige, heilsame plaasontbyt met vars vrugte uit die tuin of 'n kontinentale of vegetariese ontbyt wees. Elke dag is daar 'n ander spyskaart. Wegneem-ontbytpakkies is ook op versoek beskikbaar.
Desert Rose Guest House and Self-catering het die ideale ligging op pad van Windhoek in Namibië na Kaapstad in Suid-Afrika, so dit is perfek vir oornagverblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Desert Rose Guest House and Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Republiek Street, Simonsig, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang