4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 103 Clingen Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
D’Hub Guest Cottage bied gerieflike verblyf in die bekoorlike kusdorp Agulhas. Dis 2 uur vanaf Kaapstad en bied opwindende natuurlike- en historiese besienswaardighede en 'n dramatiese landskap. Die verblyf maak van sonkrag gebruik.
Verblyf word in 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste.
Die tweeslaapkamerkothuis het 'n privaat ingang en dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer lei na 'n dek en daar is 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond en kookgerei. Die sitkamer het 'n TV met DStv en dit bied toegang tot die lieflike dek waar gaste kan ontspan en braai. Die huis het gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 103 Clingen Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink D’Hub Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
103 Clingen Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang