+50
Gastehuis in Middelburg

Diamond Rose Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sanette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelik, aangenaam, rustig en stilte bring die siel. Dit was die lekkerste oornagverblyf gewees. Lekker ontspanne en ontbyt gehad, mense baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Heerlike gebly. Veilig. Kamers netjies. Ontbyt is 'n moet. Dit was heerlik. Wonderlike diens. Hulle was baie goed vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtig, netjies en skoon! 'n Pragtige gastehuis, baie netjies en skoon, met puik diens. Was daar vir 'n golfkompetisie en lekker naby aan die golfbaan geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie naand. Baie dankie vir jou resensie. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle hier by ons te huisves. Groete Diamond Rose Gastehuis

Jodi C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Home away from home. Very friendly, clean, beautiful. I will definitely recommend this guesthouse when travelling to Middelburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie naand. Baie dankie vir jou resensie. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle hier by ons te huisves. Groete Diamond Rose Gastehuis

Jacobus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker en aangenaam. Wat 'n wonderlike plek om te bly. Tanya het ons vriendelik ontvang en alles was baie goed gewees. Die ontbyt die volgende oggend was baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie more Jacobus, Baie dankie vir jou resensie. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle hier by ons te huisves. Groete Diamond Rose Gastehuis

Marlise J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Wonderlike mooi plek. Het heerlik gebly. Dit was regtig 'n lekker, veilige, netjiese en skoon ervaring. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie day Marlise. Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n groot voorreg om julle hier by ons te huisves. Groete Diamond Rose Gastehuis

Lynette J
1 nag
5.0
Apr 2025

Very convenient and welcoming. Fantastic and helpful service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Ons kuier altyd baie lekker en word altyd goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie more Frikkie, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Julle is altyd 'n plesier om julle hier by ons gastehuis te akkommodeer. Hoop om julle spoedig weer te sien. Groete Diamond Rose Gastehuis

Francois G
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Spacious and clean rooms. We were only there for one night. All three of our rooms were spacious and clean. We will stay there again when we are in Middelburg visiting family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Good day Francois Trust you are well. Thank you for a great review; it was a pleasure accommodating you at our guesthouse. Regards The Diamond Rose Team

Louise P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Lekker rus. Hulle vriendelikheid en bystand was opreg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Diamond Rose Gastehuis
Goeie dag. Baie dankie vir die resensie. Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle hier by ons te huisves. Groete, Diamond Rose Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 131
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 131
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 131
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Hobson Street, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbebc90fecb7c95d47551f3166cb0208eb17cffecf50b93c843c31ccfb868b6af74b86ab8b58a11d586d2c897f8d398b2b28b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 131 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 18 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.783836866221 29.439605093254

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang