LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Diamond Rose Gastehuis | LekkeSlaap
+9

Diamond Rose Gastehuis

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobsonstraat 18, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Diamond Rose Gastehuis bied lieflike verblyf in die dorp Middelburg in Mpumalanga en is lekker naby die Middelburg Mall, Loskopdam, Middelburg Country Club en Ribbokkloof.

Verblyf is beskikbaar in 12 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke badkamer het 'n bad of stort. 7 van die kamers het 'n dubbelbed en 5 kamers het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie ingang, 'n patio met 'n sitarea, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en elektriese komberse. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, swembad, braai-area, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel in.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing, soos gholf, swem, wildritte, voëlkyk, fietsry, voetslaan en bergfietsry. Middelburg het ook heelwat museums en monumente wat besoek kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Diamond Rose Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hobsonstraat 18, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Diamond Rose Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hobsonstraat 18, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAODueqVA9anepNmAwiWOzZ4OXBfwV67emJkPnzhSqjjvU0CYyH6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 18 Hobson Street Clubville 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.783836866221 29.439605093254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!