Pick your preferred language

English

Afrikaans

+62
Hotel in Voorbaai

Diaz Ocean View Hotel & Spa

  • 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Die Voorbaai van Mosselbaai, bied Diaz Ocean View Hotel topgehalte-verblyf vir oornaggaste, vakansiegangers en sakereisigers.

Die hotel spog met 16 gemaklik gemeubileerde kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Gaste kan uitsien na gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Elke kamer bied ook 'n reeks geriewe, insluitend lugversorging, internasionale kragpunte, gratis WiFi, 'n TV, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Benewens die pragtig gemeubileerde kamers, kan gaste gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en ontspannings- en eetareas. Die hotel se gerieflike ligging is ook naby blouvlagstrande, restaurante en winkels, wat dit die perfekte basis maak om die omgewing te verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ashley S
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect location. Excellent! Will definitely come back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Tania V
Gesin met klein kinders
5.0
Uitmuntend. Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het hulle uit hulle pad gegaan om ons in alle opsigte te akkommodeer! Ons sien julle vir seker ...
Sien meer
Jan 2025
Farheen F
Gesin met tieners
5.0
Amazing! Amazing. Lovely ocean views from the room and also from the breakfast room. Rooms were very clean and neat, with attention to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Desmond P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Lekker gebly, net WiFi was stadig.
Jan 2025
Deon V
Saam met vriende
5.0
Excellent. Enjoyable and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diaz Ocean View Hotel & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

41 Beach East Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36ae96345836577c5426708a45e92b298a98ca4984e2d1c99a522380f187c4abb20be10a427bec7b8717f54070356b4d1406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 41 Beach East Boulevard Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.155920905496 22.109447812099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang