+11

6 gaste

3 slaapkamers

5 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Baai se Bek is in die kusdorpie Hondeklipbaai in die Noord-Kaap geleë. Hondeklipbaai is sowat 90 km van Garies af op 'n grondpad uit en sowat 200 km van Springbok af. As jy van Springbok af ry, wees versigtig op die Wilde Perdehoekpas aangesien dit nie geskik is vir 'n normale Sedan-motor nie.

Die Baai se Bek-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 aparte slaapkamers en 'n gesinsbadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer en die badkamer het 'n deur wat direk op die binnehof met sy braai-area oopmaak.

Die kombuis is apart en is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, kookplaat en 'n mikrogolfoond. Die gesellige oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braaiplek. Die eenheid bied toegang tot die oop binnehof en het pragtige see-uitsigte. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Petrol en diesel is in Koiingaas beskikbaar wat ongeveer 22 km van Hondeklipbaai af is. Hondeklipbaai het 'n drankwinkel, 2 restaurante waar 'n mens vooraf moet bespreek en 'n algemene handelaar vir inkopies.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Renate S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus in Hondeklipbaai. Wow, wat 'n spesiale naweek. Ons het vreeslik lekker gekuier by Die Baai se Bek en was 'n uitstekende gasheer. Baie da...
Sien meer
Feb 2026
Lawrence V
Saam met lewensmaat
5.0
We could retire here. Peaceful and tranquil. We thoroughly enjoyed our stay with Mynderd and his fur babies. Our fur babies loved it so...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
Volpunte, Mynderd. Heerlik, net wat ek en my gesin nodig gehad het.
Jan 2026
Charlene J
Saam met lewensmaat
4.8
Beautiful location on the beach, very cute rustic accommodation and great host. The accommodation was terrific and the host friendly, a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Martin S
Saam met vriende
4.6
Very good. The place was very nice and we could do a good braai. The host was very friendly and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mynderd Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 173

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Baai se Bek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d1b31cc207afbb47814e7f4da9d140f51a0fd4c01899c152ec9e7ef009715470751e067521a2ad5ce21b32425bbd3ed3da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 140 5 1 5 Erf 229 Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -30.31744 17.27553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang