Hondeklipbaai Akkommodasie by Die Baai se Bek | LekkeSlaap
+24
+24

Die Baai se Bek

  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Baai se Bek is in die kusdorpie Hondeklipbaai in die Noord-Kaap geleë. Hondeklipbaai is sowat 90 km van Garies af op 'n grondpad uit en sowat 200 km van Springbok af. As jy van Springbok af ry, wees versigtig op die Wilde Perdehoekpas aangesien dit nie geskik is vir 'n normale Sedan-motor nie.

Die Baai se Bek-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 aparte slaapkamers en 'n gesinsbadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer en die badkamer het 'n deur wat direk op die binnehof met sy braai-area oopmaak.

Die kombuis is apart en is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, kookplaat en 'n mikrogolfoond. Die gesellige oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met volledige DStv en 'n ingeboude braaiplek. Die eenheid bied toegang tot die oop binnehof en het pragtige see-uitsigte.

Petrol en diesel is in Koiingaas beskikbaar wat ongeveer 22 km van Hondeklipbaai af is. Hondeklipbaai het 'n drankwinkel, 2 restaurante waar 'n mens vooraf moet bespreek en 'n algemene handelaar vir inkopies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 58 resensies vir Die Baai se Bek
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Baai se Bek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 229, Hondeklipbaai, 8222, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4MDg0OGRlLWQxMGItNDIyMS05ZjZiLWMwN2Y0MTk5NWRkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Erf 229 Hondeklipbaai 8222 Noord-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -30.31744 17.27553
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za