+47
Selfsorg in Die Boord

Retro Rooi Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Langtermynverblyf-aanbod
Ontvang 'n gratis bottel wyn, ciabatta brood met brie kaas vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Handdoek bad en swem word voorsien.
n Bottel wyn, pak chips, koffie ( filter en kits) suiker, tee en beskuit is daar om gaste Welkom te laat voel.
Lekkerkies op die handdoeke in die kamer word voorsien.
Bad seep en hand seep en skottelgoed seep, en asdrom sakke word voorsien.
Wasgoed seep en skottelgoed was seep vir eerste paar aande word ook voorsien.

n Lekker Rooi Gas heater op Wiele is beskikbaar vir die winter met fleese kombersies orals.
Huisreëls

Vullisverwydering vind plaas op Dinsdagoggende. Wees asseblief gemaklik daarmee dat die eienaars om 07:30 van buite af toegang tot die wasarea het om die munisipale vullisdrom te verwyder.

Die springklers is gedurende die somer geskeduleer op Maandag-, Donderdag- en Saterdagaande vanaf 19:00.

Die eienaars sal elke 2de tot 3de dag tussen 17:00 en 19:00 moet binnekom (slegs gedurende die somer: Oktober tot April) om die swembad in stand te hou en chloor by te voeg. Besoeke sal minder gereeld wees gedurende die wintermaande. Eienaars kom deur 'n syhek binne. Wees asseblief gemaklik daarmee om ons af en toe buite te sien terwyl ons na die swembad, tuin en besproeiing omsien.

'n Tuinier kom een keer per week vir 'n halfdag, en tye sal aan gaste gekommunikeer word indien nodig.

Vir verblyf langer as 7 nagte bied ons een gratis skoonmaak binne die huis aan. Daarna sal bykomende skoonmaakdienste teen R300 elk gehef word, betaalbaar in kontant en beskikbaar op aanvraag.

Geen rook word binne die perseel toegelaat nie, slegs buite. Daar is 'n asbak op die buite-patiotafel.

Geen harde musiek en partytjies of laat braaie met musiek na 22:00 nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 300
10 % AF
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 300
10 % AF
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 300
10 % AF
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 7)
Bespreek

1 Swellengrebel Street, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA478dfe653aeae023bcf4e4a02c68b7b80cc642d3bbd738edff7e434eb76f6c87efd27d27f765b486a61eb5208ac6ef0c14d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 1 Swellengrebel Street Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9523212 18.8506672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang