Die Dampondok
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Dampondok bied selfsorgverblyf 11 km vanaf Zastron en het 'n uitsig oor 'n pragtige dam en op die berge. Dit is die ideale wegbreek vir diegene wat tyd saam met familie, vriende en hul lewensmaat wil spandeer.
Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-area wat 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Daar is 'n gesinsbadkamer met 2 storte. Die kombuis is toegerus met 'n Dover-stoof wat die ketel aan die kook hou en hitte verskaf in die winter, asook 'n mikrogolfoond. Die sitarea het gemaklike rusbanke.
Buite is daar braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Dampondok sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Lindrie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
- Gaste dink Die Dampondok het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenhoek Farm, Zastron, 9950, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom