+27
Selfsorg in Ventersburg

Die Gewel Self-catering Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Benita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Super lekker en kan beslis aanbeveel word. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was baie vriendelik en bedagsaam. Ons het baie welkom gevoel. Klein 'personal touches' soos vrugtesappies en botteltjies water en koffie, tee en suiker, was baie spesiaal. Die plek was superskoon en netjies. Ek persoonlik voel dat ek op 'n klein plekkie soos Ventersburg beslis meer waarde vir geld gekry het as in baie groter stede waar ons was. Baie dankie, ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Was veilig en het alles gehad wat ons nodig het. Netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Home away from home. Clean, neat and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annestasia O
1 nag
5.0
Apr 2026

Rustig! Netjies! Skoon! Pragtig! Dit was verblyf vir slegs een nag, maar sal definitief aanbeveel en weer gebruikmaak van Die Gewel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie A
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Rustig, ongelooflike luxury en vriendelikste beste diens! Het vir hierdie vakansie oorgebly by 4 gastehuise met ons reis vanaf Gauteng na Mosselbaai en terug. Het verlede jaar/jare (2025 en 2026) ook by verskeie gastehuise - ook met reise vanaf Gauteng na Mosselbaai en terug. Die Gewel is die beste en lekkerste een van almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
1 nag
5.0
Apr 2026

Baie netjies en goed geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vusi S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Amazing. The place is clean, comfortable, and has a truly homely feel. The staff were friendly and welcoming, which made our family stay very enjoyable. The environment is peaceful and well maintained, making it ideal for a relaxing getaway. I would definitely use their accommodation again when travelling to that area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstaande verblyf en dierevriendelik. Wat 'n juweel. Die Cottage is 'n keurige, lieflike en skoon losstaande eenheid met alles wat jy benodig. Die gasvrou se hand is op alles. Baie dankie, vir al die ekstras en gasvryheid. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karli V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lugverkoeling is so gerieflik, die Cottage is pragtig met 'n stunning view by die. Beste plek op die N1. Netjies, pragtig, vol geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke A
1 nag
4.8
Mei 2026

Very nice stay. It was clean. Good overnight stop. Neat, tidy and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Postma Street, Venterburg, 9450, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2CZXk2wZZF1AIgVgejXTOi7o33bbiYrMdjl2NasPJfGZ6MfxSs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 2 Postma Street Venterburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.085954556466 27.134191989898
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang