Ventersburg Akkommodasie by Die Gewel Self-catering Guest House | LekkeSlaap
+13
+13

Die Gewel Self-catering Guest House

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Die Gewel Self-catering Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Renier E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier E
Enkelreisiger

Wonderlike diens, baie skoon en netjies. Sal enige iemand aanbeveel om hier te bly.

Sien sterre.

Jackie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Wonderful accommodation, very clean, lovely garden and fantastic hosts.

Elsje L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Ons gaan definitief weer daar slaap! Ons waardeer al die ekstra moeite wat Janet en Wayne vir ons en ons ouers gedoen het.

Maranda K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis, nuut oorgedoen met rustige atmosfeer.

Dit was definitief waarde vir geld. Naby aan die dorp Welkom. Skoon en netjies. Ons het vooraf gereël om ons hondjie saam te vat en daar was geen probleme.

Monique S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Aangename ervaring en baie vriendelikheid.

Dit is 'n pragtige plek en verskriklik mooi. Die eienaars het ons met ope arms verwelkom en dit is beslis die moeite werd.

Lianie E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Baie lekker gebly.

Skoon plekkie met lekker warm komberse. Goed toegeruste kombuis. Mooi en netjies. Warm welkom aangesien die kamer vir ons voor ons aankoms warm gemaak is.

Linda V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ons het nog 'n juweel ontdek.

Anneline J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en smaakvol.

Vriendelike mense en hulpvaardig. Baie smaakvolle kamers en het alles wat jy nodig het, veral spieëls op die regte plekke naby kragproppe! Baie gerieflike aand. Sal weer daar oornag.

Ilze D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf in die Suid-Afrikaanse platteland van 2019.

Pragtige, skoon verblyf met al die geriewe wat jy nodig het om die omgewing te verken of om te oornag op pad elders heen. Gasvryheid uit die boonste rakke, sonder om in te meng.

Barney B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B
Gesin met klein kinders

An absolute oasis with hosts that were very warm and welcoming.

My parents, wife and young child travelled with me for a wedding. Modern, clean, not a thing out of place and frankly, we couldn't suggest anything because everything was perfect. What a pleasure, thank you!

Lezle B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezle B
Gesin met tieners

Luuks, netjies en skoon, ten volle toegerus.

Sien sterre.

Gerhard D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies , gerieflik en baie gasvry.

Dit was so mooi en skoon en die area was ongelooflik rustig.

Lisanne H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Saam met vriende

Luxurious comfy cottage with everything you need and friendly hosts!

Lovely, well maintained garden in a quiet peaceful setting. Definitely worth a visit for some rest and relaxation.

Ernst Arnold W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst Arnold W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, vriendelike mense.

Ek sal Die Gewels aanbeveel vir enige reisigers vir oornag. Die eenheid is te klein vir langer verblyf.

Jj B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste eenheid.

Die kamers is baie goed toegerus, met mikrogolfoond, lugversorger ens. Die gasheer en -vrou is vriendelik, besonder behulpsaam en tegemoetkomend.

Dawie B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam om in 'n netjiese kamer te wees na 'n lang reis en veilig te kon slaap.

Dit was vir my en my vrou 'n wow in alle opsigte wat mens verwag van 'n gastehuis. Eienaars is baie besorg en vriendelik. Dit was ysig koud op die pad en die kamer se aircon was lekker warm gestel toe ons daar opdaag. Dit was 'n wonderlike gedagte. Ons het baie lekker geslaap.

Lizelle R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese verblyf wat ten volle toegerus is met wat jy benodig in 'n selfsorgplek.

Die eienaars, Wayne en Janet is baie vriendelik, gasvry en het ons hartlik ontvang. Die verblyf is baie netjies en pragtig toegerus met al die benodighede wat 'n mens sal nodig kry in 'n selfsorg-eenheid. Sal definitief, indien ons weer daardie rigting reis, by Die Gewel gaan oorbly. Ons sal beslis die verblyf kan aanbeveel.

Fanie H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en uiters netjies.

Beste oorslaap-plek wat ons in ‘n lang ruk gevind het. Al is die dorp verwaarloos is, is Die Gewel 'n diamant in die omgewing. Die patio voor die kamer is heerlik om te ontspan. Die wooneenheid is uitstekend beplan en toegerus. Sal dit enige tyd aanbeveel as oorslaap-opsie.

Maartin O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maartin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, alles wat mens nodig het, met flinke diens en hulp.

Sien sterre.

Chris B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, redelik gerieflik, maar nie heeltemal "my cup of tea" nie.

Ons is baie vriendelik deur Wayne en sy vrou ontvang. Daar vind nog redelik bouwerk plaas, maar dit het nie gepla nie. Die selfsorg-eenheid was netjies, nuut oorgedoen en goed toegerus. Die lopende water skep 'n rustige atmosfeer. My enigste punte van kritiek is die feit dat parkering te ver vanaf die eenhede is (ons het heelwat goed gehad om af te dra - alhoewel Wayne hulp aangebied het). Die Gewel Self-catering Guest House beskik oor 'n lekker skaduryke braai-area.

Ruben P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

New but up to standard.

We enjoyed our stay at Die Gewel, we will definitely come back.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Postmastraat 2, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2CZXk2wZZF1AIgVgejXTOi7o33bbiYrMdjl2NasPJfGZ6MfxSs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 2 Postma Street Venterburg 9450 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.086378133759 27.133958637714
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za