Die Gewel Self-catering Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Gewel Self-catering Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Ventersburg wat nuut opgeknap is. Dié gastehuis is gerieflik geleë, net 1 km vanaf die N1-tolpad tussen Johannesburg en Bloemfontein. Ons is minder as 1 km vanaf verskeie geriewe en winkels, insluitend 'n Spar, Tops-drankwinkel, Maxi's en Steers.

Verblyf is beskikbaar in volledige selfsorg-suites in die hoofgebou se oostelike vleuel. Die suites het privaat ingange en onderdakstoepe.

Elke suite het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n dubbelbed of koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, komplimentêre toiletware en handdoeke. Elke suite se kombuisie is volledig toegerus met 'n mikrogolf, ketel, yskassie, tweeplaatstoof, broodrooster, koffie en tee. Die suites het ook lugversorging en platskerm-TV's met DStv.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Gewel Self-catering Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]