Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Ventersburg

Die Gewel Self-catering Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Thelani M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Oulik. Baie mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus J H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Waarde vir geld, goed toegerus en sal beslis weer daar oorbly. Baie goed geleë en pragtig skoon en het alles wat benodig word vir 'n oornag stop. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karli V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlik, netjies en naby aan die N1. Heerlik gebly, pragtige ou gebou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelani V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perefek en waarde vir geld. Dit was 'n pragtige eenheid. Absoluut waarde vir geld. Daar was ook 'n veilige plek vir ons troeteldiere. Janet was baie behulpsaam en het ons vriendelik ontvang en baie vinnig gereageer op enige navrae. Die eenheid was ruim, netjies en silwerskoon. Ek sal dit beslis aanbeveel en gee 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfek om te oornag. Die eenheid was baie skoon, netjies en goed toegerus. Ons het net hier oornag, maar dit was baie gerieflik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sannelize J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Oulike plek waar ek weer sal wil bly. Ons het voertuigprobleme gehad en het eers baie laat daar aangekom. Hulle was baie vriendelik en akkommoderend. Baie netjiese woon eenheid, ruim en goed toegerus en veilig. Dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great stop over. Great stop over between Cape Town and Musina.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende oornaggeriewe. Ongetwyfeld die mooiste en ruimste gastehuis wat ons al in gebly het. Janet is 'n baie aangename gasvrou en het vir seker gemaak ons het alles wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Comfortable, clean and well equipped. We had a great evening in the Cottage, which was very comfortable, clean and well equipped. When we next travel this way, we will definitely return, and we can highly recommend their Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Postma Street, Venterburg, 9450, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2CZXk2wZZF1AIgVgejXTOi7o33bbiYrMdjl2NasPJfGZ6MfxSs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 2 Postma Street Venterburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.085954556466 27.134191989898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang