+18
Selfsorg in Vosburg

The Goue Akker Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
De Waal B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Dit is 'n pragtige en gerieflike huisie. Die stilte en rustigheid is ongelooflik. Dit is die derde keer wat ek in hierdie huisie gebly het en net so lekker as die vorige twee geleenthede. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n baie oulike huisie met net mooi alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
The Goue Akker Guesthouse
De Waal, baie dankie vir jou volgehoue ondersteuning en positiewe terugvoer. Met sulke gereelde kuiers by Goue Akker Gastehuis is jy amper al familie. Baie groete, Goue Akker Gastehuis

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful. We rested well and had strength for the long road ahead. What a gem! Reminded of a slightly more modern version of Granny's place. The little splash pool/dam was a real treat in the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
The Goue Akker Guesthouse
Johan, thank you for the feedback - we appreciate your kind words and hope to accommodate you soon again. Kind regards, Goue Akker Guest House.

Selma V
1 nag
5.0
Jan 2026

Goed toegeruste plek en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
The Goue Akker Guesthouse
Selma, baie dankie vir jou ondersteuning en mooi terugvoer. Ons gasvrou Nicolette is sprekend van Vosburg gasvryheid. Ons sien uit na julle volgende besoek. Baie groete, Die Goue Akker Gastehuis.

Nicolene P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfek, 'n lekker plekkie. Ons het BAIE lekker gebly en geslaap na 7 ure op die pad. Perfekte "halfway" stop met alles wat dinge gemakliker maak. Die blyplek was presies soos geadverteer en die swembad was 'n groot bonus. Ons sal definitief weer hier oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
The Goue Akker Guesthouse
Nicolene, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly ons kon julle akkommodeer na die lang pad. Besoek ons gerus weer en maak die kuier bietjie langer om al ons dorpie se mooi plekkies te besigtig en ons mense se gasvryheid te beleef. Groetnis, Goue Akker Gastehuis

Marietjie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Die goue Akker het al my verwagtinge oortref. Wat 'n lieflike plekkie. Lekkerste swembad en die stoep laat jou so lekker ontspan. Heerlike oornag blyplek. Volgende keer wil ek langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
The Goue Akker Guesthouse
Marietjie, baie dankie vir jou ondersteuning en positiewe repliek. Ons sien uit om jou weer as gas te ontvang by Goue Akker Gastehuis.

Etienne S
1 nag
5.0
Des 2025

Lekker oornag gerus op pad na Paternoster. Lekker oornag gebly. Perfek geleë vir oorslaap oppad Paternoster toe. Plek is goed toegerus met lugversorging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
The Goue Akker Guesthouse
Baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer. Hoop om jou gou weer te sien by die Goue Akker Gastehuis.

Dinti D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was rustig, pragtig en uitstekend ingerig en smaakvol binne en buite. Die Goue Akker is pragtig, privaat en netjies en het 'n besondere atmosfeer! Ons sal vir seker dit weer ons halfpad stop maak en selfs meer as een aand oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
The Goue Akker Guesthouse
Dinti - baie bly julle het die kuiertjie geniet by ons. Sien uit na julle volgende kuier by die Goue Akker Gastehuis. Vriendelike groete, Goue Akker Gastehuis.

Dries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aangename verblyf wat weer besoek sal word. Vosburg het vir ons die ideale oorblybestemming geword in ons terugreis huistoe vanaf Pretoria na Langebaan. Goue Akker is ruim, goed ingerig en 'n aangename verrassing in 'n Karoo dorpie! Sal beslis weer daar bly in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
The Goue Akker Guesthouse
Beste Dries, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek aan Vosburg. Groetnis Goue Akker Gastehuis

Annelie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nice. Very pleasant. I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Kort, net oornag maar dit was baie gerieflik en lekker. Netjies, veilig en alles wat nodig is, is daar. Baie lekker gebly. Sal net meer handdoeke beskikbaar stel vir gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin
The Goue Akker Guesthouse
Goeie dag Yolandi, Baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer. Dit word waardeer. Vriendelike groete, Goue Akker Gastehuis, Vosburg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

268 Victoria Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4234b8e47f178c14bbc36da4b2c191c267e6eb0b3d4167446f540a7a0eb9c50a425647749f21198657208ba734afb9f697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 268 Victoria Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.574845329199 22.878513356483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang