+8
Selfsorg in Little Brak

Kleinbrak Beach Loft

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Praktiese plekkie, ten volle toegerus en gerieflik! Ons was oor Paasfees daar vir 'n week, en het dit verskriklik geniet. Die plek is goed ingerig met alle nodige geriewe, slaapkamers, badkamer en kombuis/eetvertrek genoeg spasie en baie gerieflik. Ligging is baie sentraal en loopafstand na die riviermond - my man en seun het natuurlik elke dag daar gaan visvang. Die houttrappe na die wooneenheid is bietjie steil, en mens moet maar versigtig trap, maar breed genoeg en sensorliggie help baie! Sal dit beslis aanbeveel en weer gebruik maak van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie awesome gewees! Dit was uitstekend gewees. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Kleinbrak Beach Loft
Baie bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle weer gou.

Vinolia B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Wonderlik, lieflik. Baie lekker gebly. Alles was netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Kleinbrak Beach Loft
Baie bly alles was reg.

Marian E
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Vriendelike diens. Skoon en netjies. Heerlik gebly en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Kleinbrak Beach Loft
Baie dankie. Hoop ons sien weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

8 Pienaar Street, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b0bb49614dbf4896ed8ba8fadd6b31b2ec70c93ba3742cd3ac4b519cd83c8a40861962986d286340ba9b9bbf086891076e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 8 Pienaar Street Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087528066645 22.144161470403
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang