Die Kajuit
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21ste Laan 34, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R650R520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kajuit is 'n tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Linkside, Mosselbaai. Dit is die ideale plek vir 'n oornagstop of vir gaste wat die Tuinroete wil verken.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n slim-TV en die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eienaars woon op die perseel en sal altyd byderhand wees om met spesiale versoeke te help.
Dit is ook gerieflik naby die gewilde St. Blaize-voetslaanroete, Mosselbaai Gholfbaan, Van Riebeeck Sportstadion, Hoërskool Punt, Life Bayview Hospitaal, Vidamed Daghospitaal en winkelsentrums.
Daar is herlaaibare ligte en 'n enkelplaatgasstofie wat tydens beurtkrag gebruik kan word, sowel as kragvoorsiening vir die Wi-Fi.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Kajuit sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21ste Laan 34, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kajuit het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21ste Laan 34, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom