Die Kelkie - Die Anker
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemeustraat 10, Simonstad, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Die Kelkie - Die Anker in Simonstad spog met 'n uitisg oor die hele Valsbaai en bied gerieflike verblyf aan gesinne of 'n groep vriende.
Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 stylvolle slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n werksarea wat nog 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste het. Linne en handdoeke word voorsien. Verder is daar nog 'n dubbelslaapbank waarop 2 ekstra gaste kan slaap.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, 'n skottelgoedwasser, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel is sentraal in die area. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure bied toegang tot 'n sitarea en die onderdakdek het nog sitplek en lei na 'n vuurput waar gaste lekker kan sit en kuier. Verder is daar 'n swembad en Weber-braaigeriewe. Die eiendom spog ook met 'n pragtige see-uitsig.
Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel en dit is stapafstand vanaf die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Kelkie - Die Anker sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Seemeustraat 10, Simonstad, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kelkie - Die Anker het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemeustraat 10, Simonstad, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom