LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Selfsorg in Porterville

Die Koejawelhuisie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jumae K
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Ons was daar in Augustus. Die hottub was fantasties. Ons het heerlik gebly vir die naweek daar. Ek, my man en dogtertjie. Ek sal dalk 'n lugverfrisser in die huisie sit, want die huisie is nogal geneig om na rook te ruik, al het ons buite en nie binne vuurgemaak nie. Dis pragtig en stil op die plaas. Ons sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathy
Die Koejawelhuisie
Baie dankie vir die mooi resensie, Jumae! Ons is so bly julle het die naweek geniet en veral die hot tub. Dankie ook dat jy die reuk genoem het. Ons het agtergekom dat daar soms ’n rokerige reuk kan wees wanneer die kaggel deur vorige gaste baie vol gepak is of die vuur te groot gemaak is. Ons sal beslis hieraan aandag gee en seker maak alles word goed uitgelug tussen gaste. Ons hoop om julle sommer gou weer op die plaas te verwelkom!

Khwezi J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Restful. Great getaway, loved eating the guava from the.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Pressies wat mens nodig het om weer batterye te laai. Baie lekker kothuis. Die beste wegbreek plekkie. Saligheid. Heerlike stilte. Baie vars lug. Drink soet water vanuit 'n fontein. Al die nodige geriewe is byderhand. Het lekker geslaap op die perfekte gerieflike bed. Koejawels was volop en twee ideale braaiplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lewis K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rus vir die siel. As jy stilte soek om weg te kom van al die geraas en gejaag, is dit beslis die plek. Ek en my vrou het dit beslis geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A beautiful connecting stay. Our stay was very nice. We had a wonderful time. Kathy was lovely and super helpful. The cottage was clean and neat and had everything you needed. Plenty of towels as well. The stars at night were amazing and it was very peaceful and quiet. We never made use of the hot tub as it was super hot. I would suggest maybe an extra fan as the air con, while lovely in the room, doesn't quite cool down the front section.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Die rustige atmosfeer, die gemaklike huisie en die afgeleë plek was heerlik. Ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deonie M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Relaxing and peaceful. We had a lovely weekend at Die Koejawelhuisie. This getaway was exactly what we needed to unwind and just enjoy time together!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Dit is mooi en lekker gewees. Ons het dankie. Dit was 'n lekker ervaring.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matty S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Lekker drinkwater, naby die dorp, kort grondpad. Gasheer telefonies beskikbaar. Wees gewaarsku, jy moet jou eie hout voorsien. Daar was wel 'n bietjie vir die eerste aand. Die miere is baie lastig. Maak alle kos dig toe. Daar was tot in die bed miere. Daar is wel Doom voorsien. Gasheer vriendelik en behulpsaam. Dankie, lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kathy
Die Koejawelhuisie
Dankie Matty vir jou resensie. Ons voorsien 'n melkkrat hout vir alle gaste en noem dit ook in ons kommunikasie met alle gaste. Dit is huidiglik baie droog in die Wes-Kaap, so die diere en miere is almal dors en daarom versoek ons gaste, soos per ons kommunikasie, om kos toe te hou en vensters toe te maak saans as die ligte aan is. Die lugverkoeling help gelukkig baie. Soos genoem kan julle vensters weer oopmaak as julle ligte afsit saans. Dis die lekkerste van bly op 'n plaas. Groete, Die Koejawelhuisie.

Nicoleen J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2026

Rustige en baie mooi en veilige omgewing. Ons het baie lekker gebly. Baie rustige atmosfeer. Voorstelle: Gee bietjie meer hout vir die naweek, sorg dat die gasaansteker gas in het want dit het nie gewerk nie en 'n braai tang wat werk om die hout mee op te tel. Verder was daar geen probleme nie. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kathy
Die Koejawelhuisie
Baie dankie vir julle terugvoer, Nicoleen. Ons is baie bly julle het die rustigheid en mooi omgewing geniet. Ons voorsien een krat hout met aankoms, soos ook in ons verwelkomingsboodskap genoem, en gaste is welkom om ekstra hout aan te koop indien hulle meer benodig vir braai of die KolKol. Dankie dat julle die gasaansteker en braaitang onder ons aandag gebring het – ons het dit nagegaan en vervang. Ons hoop om julle weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R44, Gelukwaarts Plaas, Porterville, 6810, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd85f23d098b142f8c0d5751d180c1f2bc5c17ce1dd2e6273bd35533d316efc20edf88d5753b355d291b3697abcb3f3d2c429?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 R44 Gelukwaarts Plaas 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05724 18.988561
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang